Angie Motshekga , Minister van Basiese Onderwys, het die heraanstelling van ‘n taakspan goedgekeur om die geskiedenis en kurrikulum te herskryf. Geskiedenis moet meer Afrosentries wees en relevant vir die SA skolier. Grade 4 tot 12 is betrokke en die proses sal glo een jaar neem waarna handboeke gedruk sal word. Opvoedkundiges waarsku dat ouers..
Continue reading…