Dit is nou wat gebeur as BEE kontrakteurs voorkeur geniet!: Medupi en Kusile- Die twee nuwe steenkool aangedrewe kragstasies se herstelkoste van “foute” beloop reeds R2 miljard

Gedink ESKOM se probleme is nou erg, dit het erger geword, en jy gaan moet betaal tot en met 2021 .. miskien!

Kusile en Medupi kragstasies lewer tans nie beplande 780MW en dit terwyl beurtkrag die land lamlê – Iemand maak beslis geld uit Eskom

’n Oepsie van R1,5 miljard by peperduur Medupi- en Kusile-kragstasie is een van die vernaamste redes waarom SA ‘n donker Kersfees te wagte kan wees – Knap gedaan ANC!!!

Eskom kon 20 nuwe kragstasies pleks van net twee gebou het – Medupi en Kusile gaan R300 miljard elke kos