VF+ sê Landelike beveiliging faal na twee aanvalle in Reitz

Jan van Niekerk, die VF Plus-provinsiale leier in die Vrystaat, het pas dié persverklaring uitgereik:

Twee aanvalle in die Vrystaat die afgelope naweek dien as bewys dat die regering faal om landelike veiligheid te verseker.

Die populistiese diskoers oor grond in Suid-Afrika dra by tot die gewelddadige klimaat wat heers in landelike gebiede.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Noodroep: Boere beveilig julleself, skerp jou sekuriteit op

Boere en plaasbewoners word opgeroep om hulle eie veiligheid in en rondom hulle huise op te skerp. Die oproep kom van TLU SA se voorsitter in die Noordstreek, mnr. Steven Vermaak, na die gewelddadige tydperk wat in Augustus 2017 beleef is met 34 plaasaanvalle en 8 moorde. “Elke boer en plaasbewoner moet gaan kyk en […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!