Wankelende lugredery onder ANC beheer verkeer glo onder uiters moeilike finansiële omstandighede en gaan nou gered word deur handelsbanke – Kom nou daarvan as korrupsie en onbevoegdheid feesvier in die geledere

SAL is ’n sinkende skip, maar nogtans staan die bankrot redery al weer bakhand en bedel vir belastingbetalers se swaar verdiende geld om hom weereens uit nog ’n finansiële krisis te red

Slegte nuus vir verbruikers so voor die fees seisoen, Reserwebank erken SA onvermoë en verhoog rentekoers met o,25% – mense sal maar die gordels moet styf trek en nie onnodige skuld moet aangaan

Nedbank bevestig dat boere nogsteeds hul leningskuld sal moet terug betaal al steel ANC-regime hul plaas