Johan Pienaar se vertrapping van die ou landsvlag by Stellenbosch Woordfees

Dit is opvallend dat ene Johan Pienaar se (verwerplike) optrede by die Woordfees op Stellenbosch om die ou landsvlag (die Oranje Blanje Blou) op die sypaadjie te gooi sodat die publiek dit kan vertrap, saamloop met die Mandela Stigting se aansoek by die Gelykheidshof dat die vertoon van dié vlag as haatspraak verklaar word.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Waar is Kortbroek en Roelfie dan nou ?? Het hulle geen stem in die stelsel wat hulle help onderhandel het nie?

Terwyl al elf swart etniese volke … en sommige blanke “minderheidsgroepe” (Max du Preez en Jaques Pauw s’n), asook die blanke liberaliste en Suid Afrikaners, (wat aan geen volk wil behoort nie), hulle asems ophou oor watter een van twee euwels verkies gaan word om Suid Afrika verder die afgrond in te neem, wonder die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!