Kan dit dalk moontlik wees dat Listeria van Brasilië afkomstig is?

BRF SA is een van die grootste hoender uitvoerders in die wêreld en dit het nou aan die lig gekom dat die firma sekere voedsel veiligheidmaatreëls ontduik het.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tiger Brands weier om verantwoordelikheid te aanvaar vir uitbreek van voedsel oordraagbare siekte listeriose in die land

Vervaardiger van vinnig bewegende verbruikersgoedere, Tiger Brands, het vandag geweier om verantwoordelikheid te aanvaar vir die uitbreek van voedsel oordraagbare siekte listeriose in die land, wat direkte verwantskappe tussen die dood van 180 mense en sy produkte ontken.

Tydens ‘n perskonferensie in Johannesburg op Maandagmiddag het mnr. Laurence MacDoughall, uitvoerende hoof van Tiger Brands, gesê dat verbruikersveiligheid vir die maatskappy van kardinale belang was. Daarom het hy besluit om ‘n vrywillige herroeping van sy produkte as deel van korrektiewe stappe aan te gaan in reaksie op die gesondheidsdepartement wat verwerkte vleis identifiseer as een van die bronne van die voedselgedraagde virus.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Listeriosis is glad nie onder beheer nie en dit eis alreeds 100 lewens

Die Gauteng Gesondheidsdepartement het erken dat hy dit moeilik vind om die uitbreek van Listeriosis te beheer.

Die meer as 100 sterftes is die hoogste getal sterftes wat sover aangeteken is in die wêreld. Daar is reeds 852 gevalle aangemeld waarvan 107 gesterf het.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!