Capitec: Nog ‘n skandaal aan die broei?

Dit wil lyk asof nog ‘n finansiële skandaal, wat heelwat middelklas Suid-Afrikaners se sakke gaan ruk, aan die broei is, mits beweringe in ‘n opspraakwekkende verslag die waarheid is. Die navorsingsgroep, Viceroy, wat ook die Steinhoff-debakel oopgekrap het, het ‘n verdoemende verslag gepubliseer waarin hulle beweer dat Capitec bank verkeerde syfers aangevoer het om verliese […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!