Janusz Walus se aansoek om parool is weereens deur die Minister van Justisie, Michael Masutha, afgekeur. Walus moet oor ses maande weer aansoek doen om parool, en sal waarskynlik dan ook afgekeur word. Kenners wys daarop dat die optrede met sy parool aansoeke niks verskil van die gruwelike wyse waarop wyle Clive Derby-Lewis behandel is..
Continue reading…