Guptas en lakeie se kierangs begin braai

Die Valke het ’n lasbrief bekom vir die inhegtenisneming van ­Mosebenzi Zwane, minister van minerale bronne. Bronne in die Valke, die polisie en ander wetstoepassingsafdelings het aan City Press bevestig Zwane kan binnekort in boeie wees. Zwane was die Vrystaatse LUR vir landbou toe die berugte Vrede-suiwelprojek begin is. Rapport het verlede week berig die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Minister van Minerale Bronne word beskerm deur die ANC en Nelson Mandela se kleinseun!

Mosebenzi Zwane, minister van minerale bronne, gaan nie ondersoek word vir sy betrokkenheid by die Guptas en staatskaping nie, as ANC LP’s hulle sin kry. Een van die groot voorbokke wat gekant is teen ‘n ondersoek teen hom, is Nelson Mandela se kleinseun, Mandla. Die voorsitter van komitees in die parlement, Cedric Frolic, het twee […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!