Kriminele skrik nie vir Cele – Cele sal ‘n groot haas uit sy hoed moet trek om misdaad te bekamp

Drie transito rooftogte het Maandag plaasgevind terwyl die minister van polisie, Bheki Cele, sy grootskaalse teen-misdaad offensief aangekondig het.

In Krugersdorp is ‘n geldwa by ‘n vulstasie beroof, in King Williamstown is ‘n wa beroof en in Witbank het ook ‘n roof plaasgevind.

Cele sal ‘n groot haas uit sy hoed moet trek om misdaad te bekamp in die nuwe SA, sê ontleders.

Deur: Die Vryburger
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasmoorde en aanvalle nie gereken as prioriteitsmisdade

Die Minister van Polisie, Bheki Cele, het vier misdade geïdentifiseer as prioriteitsmisdade wat dadelik aangespreek moet word.

Die vier is die transito rooftogte, taxi geweld, bende aktiwiteite en politieke moorde.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Minister van polisie, beloof dat misdaad drasties gaan afneem – Hy droom drome en sien gesigte

Bheki Cele, minister van polisie, het Suid-Afrikaners beloof dat misdaad binnekort drasties gaan afneem.

Hy en die kommissaris van polisie, sal glo vandag sy meesterplan bekend maak hoe SAPD beplan om misdadige aktiwiteite vas te vat.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

27 beamptes van die SA Misdaad Intelligensie Afdeling het kriminele rekords

Ten minste 27 beamptes van die SA Misdaad Intelligensie Afdeling het kriminele rekords.

Dit is bevestig deur die minister van polisie, Bheki Cele, in antwoord op vrae in die parlement. Twintig is pad verkeersoortreders terwyl sewe ernstige oortredings begaan het.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kom ons hoop dit is so! – VF Plus en regering praat oor plaasmoord statistiek

Nadat die regering twee weke gelede na jarelange swye en herhaalde versoeke van die VF Plus besluit het om statistiek oor plaasmoorde uit te reik, het die minister van polisie, Bheki Cele, nou ook gesê hy is bereid om met die VF Plus gesprek te voer oor die aangeleentheid in ʼn poging om oplossings hiervoor te vind.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bheki Cele stel veroordeelde terroris aan as nuwe hoof van Misdaad Intelligensie

Die minister van polisie, Bheki Cele, het aangekondig dat Peter Jacobs Misdaad Intelligensie se nuwe baas gaan.

Jacobs is in 1987 aangehou in Pollsmoor gevangenis op aanklagte van terrorisme saam met MK se bevelvoerder Ashley Forbes en andere.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sekte in Oos-Kaap verantwoordelik vir slagting van polisiemanne by Ngcobo

Die sekte wat na bewering verantwoordelik was vir die afmaai van ’n hele polisiekantoor in die Oos-Kaap het meer as 100 “seksslawe” by hul skuilplek aangehou.

Meisies van so jonk as 12 en pap babas is ook by die wegkruipplek van die Mancobo Seven Angels Ministry gevind.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisie geprys vir vinnige reaksie na Ngobo-polisiestasie moord

JOHANNESBURG – Die polisie se ministerie het die polisie geprys vir hul vinnige aksie ná die Ngcobo-polisiestasie se moord en gesê die multidissiplinêre span kan nie skuldig bevind word nie.

Die polisie se taakspan het sewe gewapende verdagtes doodgeskiet en nog 10 ander gearresteer.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

So gaan die soustuig voort – Fikile Mbalula het Suid Afrikaners ‘n “merry” Kersfees toegewens vanuit Dubai

Die minister van polisie, Fikile Mbalula, het Suid Afrikaners ‘n “merry” Kersfees toegewens – vanuit Dubai. Die sosiale media het dadelik gegons oor die plek waar hy met vakansie is en die moontlikheid dat sy vlug geborg is deur ‘n berugte Indiese familie. EWN het reeds in Oktober berigte geplaas van die Sedgars groep wat […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Fikile Mbalula onder skoot oor misdaad syfers

Die minister van polisie, Fikile Mbalula, het aangekondig dat die polisie misdaad in Suid-Afrika oor die volgende twaalf jaar met twee persent wil verminder. Mabalula is tans onder skoot omdat hy hom omring met misdaad inligtingsmense en hulle direkte opdragte gee en hulle direk aan hom moet terug rapporteer. Veiligheidskenners meen egter dat slegs twee […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Mbalula wil “Swart Maandag” optogte, organiseerders vervolg

‘n Uiters plofbare situasie is aan die ontstaan omdat organiseerders van die Swart Maandag optogte vervolg gaan word, skynbaar in opdrag vanuit parlementêre kringe. Dit volg op die minister van polisie wat die Swart Maandag protesoptogte gekritiseer het en beskryf het as ‘n “rasse meerderwaardige protes”. Volgens hom is armoede die groot oorsaak van moorde […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Fikile Mbalula: Polisie is te lui om misdaad te bekamp – Sjoe en hy erken dit nog!!

Die minister van polisie, Fikile Mbalula, beskryf die polisie se pogings om misdaad te bekamp as “lui”. Hy meld dat die polisie die landsburgers in die steek laat en dat hy dit gaan stop. Hy noem ook dat die afdanking en vervolging van nasionale polisiekommissarisse ‘n negatiewe uitwerking het op misdaadvoorkoming. Algemene misdaad het volgens […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!