SAPD kry die ‘Rolls Royce van koeëlvaste baadjies’

Hoewel Suid-Afrika in ’n ekonomiese krisis is en ook gratis onderrig vir 2018 belowe, het die polisie dit steeds goedgedink om vir sy lede “die wêreld se duurste koeëlvaste baadjies” te kry. Volgens Sunday Times is sowat R6,7 miljoen beskikbaar gestel vir 200 hoëtegnologie-baadjies vir ballistiese toetse. Nog ’n bestelling, wat glo R33 miljoen kos, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!