Wetgewing sal nie nasiebou afdwing nie, want dit moet uit die hart uit kom, regtig?

Nasiebou in Suid-Afrika misluk, en die ANC-regering se poging om deur wetgewing mense te dwing om na mekaar uit te reik, sal nie slaag nie. Nasiebou sal net slaag deur erkenning te gee aan die diversiteit van die land se gemeenskappe en kulture, en aan elk se afsonderlike behoeftes.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geen beskerming vir Afrikaans – Kovsies amptelik Engels

Hoofregter Mongoeng se onlangse uitspraak oor UOVS se taalbeleid (gelewer in die kolonialistiese Engelse taal) herbevestig sy haat teen die Afrikaner soos dit reeds na vore gekom het in sy politieke uitspraak op 21 Julie 2016 oor verandering van straatname in Pretoria. Twee van sy mederegters Froneman en Cameron het daardie uitspraak beoordeel as betekenende […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Lesufi wil Afrikaanse skole afskaf

Die VF Plus in Gauteng het die LUR van onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, veroordeel as onkundig nadat hy vandag in die media aangekondig het dat daar geen plek meer is vir enkelmedium-skole in die provinsie nie. Lesufi het weer na die apartheidskaart gegryp en inwoners van die provinsie gedreig dat sy geduld nie getoets […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!