Lynne Brown ignoreer banke se waarskuwing oor Eskom

Dit het aan die lig gekom dat die Wêreldbank en vyf ander internasionale finansiële instellings reeds in November vir Lynne Brown gewaarsku het om Eskom se raad en bestuur in orde te kry. Ten spyte van die waarskuwing het sy Matshela Koko en Prish Govender heraangestel. Moodys het die afgelope Vrydag Eskom se kredietwaardigheid verder […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid-Afrika kan nog ‘n afgradering verwag

Die graderingsagentskap Moody’s het gewaarsku dat dit nie goed gaan in Suid-Afrika nie, en ekonome vrees ‘n verdere afgradering van die land se ekonomie. Dit volg kort op die nuus dat die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se jongste verslag ook verdoemend is. Op die WEF se ranglys het Suid-Afrika met veertien plekke geval en beklee […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Moody’s se byl val – Suid Afrika beleef nog ‘n krediet afgradering

Die kredietgraderingsagentskap Moody’s Investor Services het soos verwag die gradering van Suid-Afrika se staatskuld in sowel buitelandse geldeenhede as in rand verlaag tot Baa3, net een vlak bo rommelstatus. Dit volg op die afgradering van staatskuld in April deur Fitch Ratings en Standard & Poor’s Global Ratings en politieke ontwrigting, en kom in weerwil van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!