Aanvalle Op Wittes In Die Mootvallei – Sewe Aanvalle In Een Nag!!

Mense wees asseblief paraat !!
Ons aartappel is geskil, hier in die Mootvallei… gisteraand 7 aanvalle in die straat grensend my onderste grenslyn. Groep van 20, 7 nou in hegtenis… die res nog hier iewers. Vanmore 01.45 toe hoor ek die krap, so dan sit jy random ligte in die huis aan en spoel die toilet, dis ‘n teken dat jy behoorlik wakker is.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Waar om te woon in Pretoria, die stad met die grootste blanke bevolking in Afrika!

Waar om te woon in Pretoria, die stad met die grootste blanke bevolking in Afrika! “Soort soek soort” is ‘n onteenseglike feit en die basis van gemeenskap self. Pretoria het ‘n reputasie vir die feit dat dit ‘n akademiese stad is met drie universiteite en die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) geleë in die oostelike voorstede. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!