Mpumalanga Kollege vir Verpleegstudente in staking

Dit volg op ‘n voorval waar 80% van die studente na bewering in die hospitaal opgeneem is as gevolg van voedselvergiftiging.

Die studente van die Mpumalanga Kollege van Verpleegkunde staak en eis dat die departement van gesondheid ‘n nuwe voedseldiensverskaffer vir die kampus, Mpumalanga-nuusverslae, aanstel
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wie is David Mabuza?

In 2005 is Mabuza as ondervoorsitter van die ANC in die provinsie verkies, wat uitgeloop het op die feit dat hy in 2008 as voorsitter verkies is.

In die aanloop tot die ANC se elektiewe konferensie in 2007 het Mabuza ‘n sleutelrol gespeel in Jacob Zuma se opkoms tot presidensie. Hy was deel van ‘n groep provinsiale leiers genaamd die “Premier League” wat sterk ondersteuners van Zuma was.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘n Ander Gupta myn versuim om werkers te betaal

JOHANNESBURG – Nog ‘n Gupta-gekoppelde myn het versuim om die salarisse van sy werknemers te betaal. Die betrokke myn is die Koornfontein-steenkoolmyn in Mpumalanga. Dit volg op die mislukking van die omstrede gesin se optimale steenkoolmyn om sy werkers hul salarisse te betaal wat maandeliks tot mynwerkers gelei het. Lede van die Nasionale Unie van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Optimum myn se werkers is nie betaal nie

JOHANNESBURG – Optimum Steenkoolmynwerkers het gesê dat hulle nie weet hoe hulle hierdie naweek gaan kry nie, nadat hul werkgewer hulle gister nie betaal het nie.

Die afgelope twee dae het die werknemers buite die myn in Mpumalanga getoon en gevra dat hul salarisse betaal moet word.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Woensdag: 2 plaasaanvalle vind plaas ure uit mekaar

Daar was Woensdagoggend binne enkele ure van mekaar twee plaasaanvalle in Limpopo en Mpumalanga onderskeidelik.

’n Plaaswerker is omstreeks 04:30 op ’n plaas in die Kromdraai-gebied buite Emalahleni in Mpumalanga geskiet.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

#PLAASMOORD:  Man (73) Koelbloedig Vermoor, Honde Doodgeskiet

‘n 73-Jarige man is dood en sy vrou is “erg geruk” nadat die egpaar Vrydagaand op hul plaas op Charl Cilliers in Mpumalanga aangeval is.

Brigadier Leonard Hlathi Woorvoerder van die Polisie, het die voorval bevestig.  Hy het die egpaar as Johannes Cornelius (73) en Ilse Jakoba Meyer (69) geidentifiseer.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde egpaar van Grootvlei, Mpumalanga, in skuur oorval, aangerand

’n Bejaarde egpaar, die Hickleys, is Donderdagoggend deur ’n tuinwerker en nog ’n man op hul plaas naby Grootvlei, Mpumalanga, aangeval.

Dit is net noord van Villiers, in die Vrystaat.

Volgens inligting op sosiale media is die Hickleys in ’n skuur op die plaas Draaifontein oorval, aangeval en vasgebind. Hulle is hierna by die huis ingedwing en verder aangerand. Die twee aanvallers het toe met kontant, ’n selfoon en ’n handsak gevlug.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Opvolg: Boer van Lydenburg distrik sterf dag ná plaasaanval

Die bejaarde boer Dries Steenkamp (77jr) het in die vroeë oggendure van Vrydag gesterf na hy Donderdagoggend op sy plaas buite Lydenburg in Mpumalanga geskiet is. Provinsiale woordvoerder van die polisie, Sers. Gerald Sedibe het die nuus bevestig en gesê dat die polisie nou ’n saak van moord en saak van inbraak ondersoek. Nog niemand […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Terroriste bind egpaar vir ure vas tydens plaasaanval in Mpumalanga

’n Egpaar van Jam Tin Creek in Kaapmuiden, Mpumalanga, het Saterdag byna drie ure lank gespook om hulself te bevry nadat hulle helder oordag op hul plaas aangeval en aangerand is. Sers. Gerald Sedibe, polisiewoordvoerder, sê David (86) en Colleen (84) Elphick het om ongeveer 11:00 by hul plaashek aangekom om die perseel binne te […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

6 Terroristes slaan toe op private wildplaas naby Lydenburg

’n Groep van minstens ses aanvallers het Dinsdag omstreeks 01:00 op Shishingwe Lodge, ’n private wildreservaat naby Lydenburg, Mpumalanga, toegeslaan. Volgens Ian Cameron, nasionale veiligheidshoof van AfriForum, het die eienaar van die reservaat, Leonard Visagie, op ’n bank voor die televisie gelê en slaap toe ’n klip deur die venster gegooi is wat hom teen […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Twee wapensmokelaars met AK47’s en ammunisie betrap naby Komatipoort grens

Twee verdagtes is oor die naweek in hegtenis geneem nadat sewe AK47-aanvalsgewere in hul besit gevind is. Brig. Vishnu Naidoo, nasionale polisiewoordvoerder, het gesê die sukses volg ná ʼn intelligensiegedrewe operasie deur verskeie eenhede van die nasionale polisie en die Limpopo-taakspan. “Die span het inligting opgevolg dat twee verdagtes, onderskeidelik 17 en 35 jaar oud, […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

TROK JAAG TUSSEN PROTESTEERDERS IN BY MPUMALANGA

Ons verneem met skok van ‘n voorval in die omgewing van Witbank, Middelburg in Mpumalanga waar ‘n trok trompop in die groep protesteerders ingejaag het. Daar het heelwat mense seergekry en van die geparkeerde voertuie by die Swart Maandag saamtrek is erg beskadig. Die bestuurder van die trok sowel as sy mede-bestuurder is gearresteer. Ons […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!