MultiChoice gaan onder die vergrootglas geplaas word

Naspers se geldmaker, MultiChoice, gaan onder die vergrootglas geplaas word weens beweerde betalings aan die Gupta-beheerde ANN7televisiekanaal, asook aan die SAUK. Die betalings is glo gedoen om politieke beïnvloeding te bewerkstellig rondom die digitale migrasie en bewerings van beleidskaping word hier gemaak. Deur: Die Vryburger
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Drie maatskappye met verdagte verhoudings met regering “sigbaar” by Nasrec

Drie maatskappye wat verdagte verhoudings met die regering het, het stalletjies by Nasrec gehad tydens die ANC sirkusagtige verkiesing. MultiChoice, Sasstec en Sharks Security Services was sigbaar met hul stalletjies. Ray Moodley word beskou as een van die hoof rolspelers in sy verhoudinge met Zuma asook sy betrokkenheid by moontlike fooie van ‘n Prasa kontrakteur. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!