Munisipale bestuurders, wat tientalle tegniese bankrot munisipaliteite insluit, verdien nou R3,9 miljoen per jaar om eintlik niks te doen

Geen wonder munisipale dienslewering is so swak in SA nie, want 50% van stadsrade se base is nie gekwalifiseer vir die posisie wat hy tans beklee

VF Plus: Burgemeesters moet persoonlik opdok