SA gesondheidstelsel was beter onder apartheid, sê Malema

Openbare gesondheidsorgdienste was beter tydens apartheid as wat hulle nou onder die ANC-regering is, het EFF-leier Julius Malema Maandag beweer. Malema het verwys na wat hy ‘n “nasionale gesondheidskrisis” noem, wat volgens hom die EFF beplan om bloot te stel. Hy het verduidelik hoe ‘n funksionele kliniek in Limpopo, wat tydens apartheid gebou is, deur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!