FW de Klerk – laaste apartheidspresident sê sy hande is skoon

Op die vooraand van sy 80ste verjaardag dié week het die laaste apartheidspresident, FW de Klerk, gesê sy hande is skoon.

“Die Waarheid-en-versoeningskommissie (WVK) het sy bes probeer om my van ernstige wandade en menseregteskendings te beskuldig,” het De Kerk Donderdag by die Kaapstadse Persklub gesê.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAAMSTAAN, SAMESMELTING EN KOALISIE IN SUID AFRIKA

Daar gaan geen dag verby dat iemand nie op sosiale media vra: “Waarom staan julle nie almal saam nie?” Dit is al vir eeue ons Afrikaners se wens en dit het nog nooit gerealiseer nie. Die maklikste manier om dit te verduidelik is om te verwys na twee vennote wat ‘n besigheid wil begin. Dit […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!