Swak bestuur en korrupsie deur ANC-regime is die hoofrede waarom talle staatsinstellings bankrotskap in gesig staar, vat nou maar SABC wat R3 miljard benodig voor Maart 2019 om salarisse en skuld te betaal

Nasionale uitsaaier-SABC wat feitlik bankrot is, blaas miljoene rande van belastingbetalers se geld op partytjies en bonusse terwyl honderde werkers afgedank word

SCOPA jaag SABC bestuur weg soos sleg hond nadat staats entiteit nie nodige inligting kan verskaf oor onregmatige uitgawes van R4,9 biljoen

Honderde werknemers van SABC dalk hul werk kwyt omrede groot base die staatsentiteit bankrot steel en buitensporige uitgawes aangaan

Bankrot SABC het meer as R80 miljoen betaal aan bonusse