JZ is nog steeds nie uit nie, daar is nog baie onsekerheid oor Zuma

Daar is steeds onsekerheid oor die posisie van die Suid-Afrikaanse staatshoof, Jacob Zuma, se posisie.

Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) het tot in die middernagtelike ure vergader om ‘n besluit te neem oor Zuma.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gaan dit help om Zuma te vervang?

Die ANC sal nie meer steun kry en verlore steun herwin deur die vervanging van Jacob Zuma as president nie. Dit is die siening van die voormalige president, Thabo Mbeki in reaksie op die ANC se Sekretaris-generaal Mantashe se mening dat die nasionale uitvoerende komitee geblameer moet word vir die dalende steun vir die party. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!