’n Paartjie het om die verkeerde redes die aandag getrek toe hulle die afgelope naweek in ’n Njala-pantservoertuig van die polisie by ’n matriekafskeid in Newcastle in KwaZulu-Natal aankom. ’n Video van die voorval het soos ’n veldbrand op sosiale media versprei. Die paartjie is ook deur nie minder nie as ses openbare-orde-polisielede vergesel. Die..
Continue reading…