Rustenburg: Betogers vra dat Nigeriese immigrante terug Nigeria toe gestuur word.

Rustenburg was Vrydag op ‘n mespunt toe betogers Rustenburg sluit, en aandring daarop dat Nigeriese immigrante die land moet verlaat.

Die polisie het rubberkoeëls en rookgranate gebruik om ‘n skare buite die landdroshof te versprei. Dit was nadat hulle gedreig het om die hofgebou te verbrand.

Die hof het die borgtogaansoek van 14 Nigeriese mans wat van openbare geweld beskuldig is, verhoor toe die dreigemente om die hof te fakkel gemaak het. Hulle skare wou hê die hof moet nie die mans borgtog gee nie, maar om hulle terug te stuur na Nigerië.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!