Zuma – As jy van ‘n veewagter ‘n president maak, kry jy ‘n veedief

In Oktober 2016 het Zuma beeste gesteel. Ja. Suid-Afrika, die “reënboogwonderwerk” van multikulturalisme het so agterlik geword dat die destydse staatspresident beeste steel. Wat kan jy nou sê? As jy van ‘n veewagter ‘n president wil maak, kry jy ‘n president wat vee steel.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma gaan net R667 ’n maand betaal vir Nkandla

Die Zuma-familie verloor dalk toegang tot drie luukse ampswonings, maar hul verblyf in die Nkandla-kompleks sal oudpres. Jacob Zuma ’n skamele R667 per maand kos.

Ingevolge ’n huurkontrak tussen Zuma en die Ingonyama-trust wat verlede jaar by die aktekantoor ge­registreer is, is die huurgeld vir Nkandla R8 000 per jaar.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die stryd om Zuma nog as president te hou verskerp

Aan die een kant is daar skynbaar binne die ANC ‘n gevoel dat die huidige staatshoof, Jacob Zuma, moet bedank, terwyl daar aan die ander kant ‘n sterk gevoel is dat hy moet aanbly tot sy termyn volgende jaar verstryk. Die wat glo hy moet bedank, is bereid om hom te vrywaar van enige vervolging […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Burgemeester van Kimberley onder skoot oor sy ‘Nkandla’

Die DA beweer die uitvoerende burgemeester van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley se luukse woning is ’n “Nkandla” wat deur belastingbetalers gefinansier word. Hulle wil Mangaliso Matika by die openbare beskermer (OB) vir beweerde vergrype aankla. Philip Vorster, DA-raadslid, beweer Matika het onwettige binnenshuise versiering en toebehore vir sy huis ontvang. “Die munisipaliteit betaal sy […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!