SA se korrupte wetgewing laat toe dat Zuma kan staan vir parlement aangesien persone slegs gediskwalifiseer word vir nominasies indien hul kriminele rekord het

Volksraad Verkiesings Kommissie verkies nuwe Volksraadlede

Suid-Afrikaanse politiek was nog nooit so interessant nie, Jacob Zuma se naam glo boaan lys van Vrystaat se parlementariërs, sal moet kyk wat gebeur met pro-Zuma en anti-Ramaphosa faksies