Beheer van Noordwes provinsie word oorgeneem deur staat

Die sentrale regering van ANC-president Cyril Ramaphosa het beheer van die Noordwes provinsie oorgeneem.

Dit volg op die gemors wat premiers oor die afgelope 25 jaar aangevang het.

Politieke ontleders vra of dië stap nie die begin van die einde van die provinsies is as die sentrale regering nou die beheer oorneem nie?
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Steve Biko Hospitaal volg Klerksdorp se voorbeeld – Protesaksies ontwrig gesondheidsorg

Protesoptrede by die Tshepong Hospitaal het op weereens gelei tot die verhindering van mediese personeel om die hospitaal te betree.

Die vakverbond Nehawu en sy lede het reeds twee maande gelede begin met stakings in die Noordwes provinsie oor lae salarisse en ‘n tekort aan gesondheidspersoneel.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC-regime: Supra kamstig net op tydelike verlof en het nie bedank

Die Noordwes provinsie se uitvoerende komitee het aangekondig dat Supra Mahumapelo nie bedank het nie maar tydelik verlof geneem het.

Dit volg nadat die ANC se nasionale amptenare Mahumapela aangesê het om te bedank anders word hy afgedank.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisie gebruik rubberkoeëls om ANCYL en Nehawu lede uitmekaar te jaag

JOHANNESBURG – Polisie het rubberkoeëls afgevuur nadat lede wat deelgeneem het aan Nehawu se Noordwes-dag van aksie, gekonfronteer word deur ‘n skare wat in die ANC-T-hemde buite die wetgewer in Mahikeng geklee is.

Unie-lede doen ‘n beroep op premier Supra Mahumapelo om af te tree, terwyl lede van die ANC-jeugliga (ANCYL) in sy verdediging optree
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!