Noordwes provinsie onder administrasie na onluste

Die kabinet het besluit om Artikel 100 1B van die land se grondwet te aktiveer om met onmiddellike ingang die administrasie van die Noordwes-provinsie oor te neem.

Dit volg op die huidige krisis in die provinsie, wat gelei het tot gewelddadige onluste, omdat die premier se kop geëis word.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geweld vlam wéér op in Noordwes Provinsie – SA is aan die brand

Twee voertuie en ’n huis is by Itsogeng naby Lichtenburg in Noordwes-provinsie aan die brand gesteek na geweld weereens in die gebied opgevlam het. Hierdie gebeurtenis volk kort op die hakke nadat ’n groep verdagtes Woensdag vier huise beskadig en aand die brand gesteek het. Woordvoerder van die polisie Brig. Sabata Mokgwabone het tydens ’n […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

EFF-ondersteuners voel gegrief – ruk op na Guptas se Shiva-uraanmyn met memorandum aangaande arbeidseise

Honderde EFF-ondersteuners het Donderdag na die Guptas se Shiva-uraanmyn in Hartbeesfontein in Noordwes opgeruk en ’n memorandum met arbeidseise aan die mynbestuur oorhandig. Volgens Betty Diale, provinsiale leier van die EFF in Noordwes, is hulle tevrede dat die optog vreedsaam verloop het, maar hulle is ongelukkig omdat die myn se bestuurshoof nie hul memorandum ontvang […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog ‘n boer koelbloedig in Noordwes Provinsie vermoor

Patrick Itumeng (68) het die naweek die vierde boer in Noordwes geword wat die afgelope drie maande in ’n plaasaanval in die provinsie vermoor is. Itumeng is vermoor net ’n dag voordat Elsa Erasmus (74) op haar plaas in die Schweizer-Reneke-distrik vermoor en moontlik ook verkrag is. Itumeng en sy vrou is Vrydagaand op hul […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vermiste plaasvrou van Noordwes Provinsie gevind – naak en vermoor!

Naakte lyk van bejaarde plaasvrou in Noordwes gevind na uitgebreide soektog die naweek. Elsa Erasmus, die vrou van die Schweizer-Reneke-distrik in Noordwes wat sedert Saterdag vermis was, se liggaam is gevind. Sers. Kelebogile Moleko, woordvoerder van die polisie, het bevestig Erasmus se liggaam is naby haar plaas tussen Amalia en Vryburg gevind. Sy het gesê […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Raai water stad is as die vuilste hoofstad in SA aangewys

Mafikeng, die hoofstad van Noordwes, is die vuilste hoofstad in Suid-Afrika. Só sê Hannes Schutte, VF Plus-LPW in die Noordwes-wetgewer, ná die wetgewer se openbarerekeninge-komitee en die ouditeur-generaal saam met die Mafikengmunisipaliteit se stadsraad vergader het. Gedurende dié vergadering het die ouditeur-generaal onder meer foto’s voorgelê waarop gesien kan word hoe rou riool op verskeie […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaas aanvalle in Noordwes in die afgelope 4 weke

Die volgende plaasaanvalle is in die afgelope vier weke in Noordwes gepleeg: • 14 April 2017 – ’n plaasaanval te Ottosdal • 5 Mei 2017 – ’n aanranding op ’n plaas te Leeudoringstad • 9 Mei 2017 – ’n aanranding op ’n plaas te Wolmaransstad • 16 Mei 2017 – ’n moord en poging tot […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geweld vlam op in Zeerust – onluste in SA duur voort

Sewe mense is Maandag in Zeerust in die Noordwes-provinsie gearresteer ná ‘n gewelddadige protes optog. Dit is bevestig deur die polisiewoordvoerder, Sabata Mokgwabone. Onluste het uitbreek in die Itireleng-lokasie. Al sewe van die verdagtes wat gearresteer is, is swart vroue. Volgens die DA se verklaring, is lokasie-inwoners gemaan om nie winkels in privaatbesit te plunder […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!