In Harrismith, Oos-Vrystaat was die skape pas geskeer, toe kom die koue en sneeu in die middel van November! Al die skape is dood. In die distrik Fouriesburg sê ‘n Boer dat dit die eerste keer is dat hy ooit sneeu op ‘n groen koringaar sien . . . In die laaste paar weke alleen..
Continue reading…