Nog ‘n Gupta en Zuma jnr. skokkende ontdekking, hulle besit ‘n melk plaas, met geen koeie

Die veel berugte melkplaas in Vrede het die belastingbetaler R220 miljoen gekos. Hofstukke in Bloemfontein het getoon hoe die Guptas, saam met hoë politici en regeringsamptenare die land, in plaas van koeie, gemelk het deur ‘n multimiljoen rand onderneming. Geld wat geoormerk was vir ‘n landbouprojek is gekanaliseer na die broers Gupta en Duduzane Zuma. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Daar is ‘n slang in die gras – transaksie tussen Manyi en Guptas is kunsmatig

Banke moet ligloop vir Manyi. Alles dui daarop dat die transaksie tussen Jimmy Manyi en die Guptas kunsmatig is, waar die Guptas spasie tussen hulself en banke probeer skep om sodoende rekeninge in Manyi se naam oop te maak en banke moet bedag wees daarop,” sê Adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Hy […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog ‘n Suid Afrikaanse bank skop Gupta’s uit!

‘n Vyfde Suid-Afrikaanse bank het sy deure gesluit vir die rekeninge van die omstrede Gupta-familie, berig City Press. Die Venda Bougenootskap (VBS) Mutual Bank weier ook nou om sake met die Guptas te doen en het twee van die familie se rekeninge gesluit. VBS is dieselfde bank wat vir pres. Jacob Zuma ’n lening van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!