Droogte veroorsaak groot probleme vir Wes-Kaapse boere

Wes-Kaap boere se lewering van vrugte druiwe en groente vorm ‘n groot deel van die provinsie se inkomste.  Meer as 20% van die land se landbou lewering kom vanuit die Wes-Kaap.  Voeg daarby die lewering van canola, graan en selfs vleis- en melkprodukte, dan vorm dit ‘n groot deel van die provinsie se bruto nasionale inkomste.

Al hierdie produkte wat gelewer word is egter afhanklik van voldoende en skoon water.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ander dele van ons land is droog, maar daar is ook groot skade as gevolg van die weer

Terwyl groot dele van veral die noordelike dele van die land juig oor die goeie reën wat die afgelope tyd geval het, is daar ook groot skade aangemeld. Hael en storms het reeds groot skade aangerig. Tussen Ermelo en Sheepmoor het talle boere groot skade as gevolg van hael gehad. Een van hulle is TLU […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Oeste van boere in Tzaneen distrik word onder hulle uit gesteel

Goed georganiseerde diewe met bakkies en vragmotors is besig om boere in die distrik Tzaneen oeste onder hulle uit te steel. Mnr. Pieter Henning, ‘n boer van George’s Valley, sê daar is al die afgelope maand tussen vier en vyf bakkievragte avokado’s uit sy boorde gesteel. Vroeër is een hele boord kaalgepluk. Hy skat dit […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!