OKOSA hoof skuldig aan geldwassery en bedrog

Die voorsitter van die Onafhanklike Kommunikasie Owerheid van SA (OKOSA) is skuldig bevind aan bedrog van meer as R6 miljoen en aan geldwassery.

Rubben Mohlaloga is in Desember 2017 aangestel as OKOSA se voorsitter. Hy is aangestel ten spyte van die bewerings van bedrog teen hom en hy was die vorige hoof van die ANC Jeugliga en was ‘n ANC LP.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Okosa benoemde ‘n vermeende misdadiger as voorsitter

Rubben Mohlaloga is word beskuldig van bedrog en geldwassery. Hy en die vorige hoofuitvoerende beampte van die Landbank, Philemon Mohlahlane , word saam met drie ander beskuldig dat hul gepoog het om R6 miljoen uit die Landbank se rekening oor te plaas na Masepula Dinga prokureurs se trustrekening. Die minister van kommunikasie, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, gaan […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!