Brandstof kan nog styg a.g.v. swak rand

Motoriste het vanoggend wakker geword met rekord hoë brandstofpryse, terwyl die rand weer eens stewig gedaal het teenoor die dollar.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

Motoriste betaal weer afgradering se gelag, en die verbruiker se vakansies word kort-geknip

Weer eens moet motoriste die gelag betaal van hoër brandstofpryse as gevolg van die regering se ekonomiese wanbeleid. Die rand, wat die vertroue in ‘n land se ekonomie weerspieël, het die laaste tyd weer skerp gedaal. Weliswaar het die olieprys ook gestyg, maar as die rand ten minste stabiel sou gebly het, of selfs versterk […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

Motoriste gaan hoes vir brandstof na onlangse krediet afgradering