EFF waarsku van ‘maksimum’ ‘anargie’ as die regering nie registrasie fooie by universiteite skrap nie. – Hoe arrogant van hulle, lyk of hulle alles in die lewe alles gratis wil hê en op ’n silwer skinkbord!

‘SA grade beteken niks oorsee’ – alles te danke aan ons omstrede Onderwysstelsel

Matrieksertifikate nou te koop op die net

Leemtes in Onderwysstelsel benadeel matrikulante