In net vyf jaar – van 2011-’15 – het nog 3,1 miljoen Suid-Afrikaners in armoede verval, wat beteken dat 55,5% van die bevolking nou in dié kategorie val. Dit is luidens Oxfam se jongste verslag oor wêreldwye finansiële ongelykheid, wat Maandag uitgereik is. Die verslag wys dat die rykste 26 individue ter wêreld nou net..
Continue reading…