TLU SA – Onteiening Sonder Vergoeding inligtingsessie

Die voorgestelde wysiging aan Art. 25 van die Grondwet om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, is nou maande die gonswoord in landbou kringe. Nie net landbou grond sal onteien kan word nie, ook ander eiendom, selfs pensioenfondse.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SA Damme in hande van privaat eienaars dalk onteien

Die regering gaan dit dalk oorweeg om private damme in Suid-Afrika te onteien.

Dit omdat water ’n nasionale bate is wat nodig is om ongelykhede, armoede en werkloosheid uit te skakel en nie ’n duur gebruikersitem moet wees nie, het Nomvula Mokonyane, minister van water en sanitasie, Donderdag op ’n mediakonferensie by die parlement gesê.

Mokonyane het gesê daar is tans 5 125 geregistreerde damme in Suid-Afrika.

Hiervan word sowat 700 deur staatsdepartemente en munisipaliteite beheer, terwyl sowat 4 000 onder die beheer van die landbousektor en 330 onder die beheer van die mynbousektor en nywerhede is.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regime wil grondgrypprogram versnel

Die Grondwaardeerder–generaal wat deur die ANC regime aangestel is, het klaarblyklik in opdrag van die Zuma bewind begin kyk na die vrugbare grond van Verre Noord-Transvaal en Oos-Transvaal. Betroubare inligting wat aan Die Vryburger oorgedra is, dui daarop dat hy fokus op sowat vyf of ses “uitsoek” plase in Oos-Transvaal en minstens een plaas in […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘n Diaboliese Waterdigte Plan vir Grondhervorming Sonder Vergoeding

Die premier van Noordwes, Supra Mahumapelo, het ‘n diaboliese en totaal wettige plan uitgedink om eiendomsbesetting sonder vergoeding deur te voer. Hoewel die wet (wat beslis nie net praat van plase nie, maar ook huise, besighede en ander eiendom) sterk op pad is wetboeke toe, was daar nog altyd die opsie om so ‘n wet […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!