ANC-regering is onbevoeg om ekonomiese stabiliteit te bewerkstellig, geen wonder land is besig om in ‘n resessie in te gaan

Aan wie se kant is Agri SA nou eintlik – Leierskap wil ambassades besoek om te sê dat kommer oor plaasmoorde en onteiening sonder vergoeding ongegrond is

Dit blyk dat ANC regime geskrik het vir Trump se Tweet – Wet op gronddiefstal blykbaar vir eers teruggetrek

Wit boere se vertroue in Agri SA sneuwel nadat hul, hulself gedistansieër het van regering sy onteieningslys

ANC steel eerste plaas in sy onteieningsveldtog – Die wild-en-jagplaas Akkerland is meer as R200 miljoen werd en is waarskynlik gevat vir ontginning van steenkool

SA media lieg deur hulle tande en word gereguleer deur ANC-regime! – Eerste 2 plase vir Onteiening is die presiese eerste 2 plase op Afriforum se plaaslys

Boere is gatvol om as weerligafleier te dien vir die mislukte staat wat deur die ANC-regering self geskep is

Gwede Mantashe se uitlatings oor beperking van boere se grond is gemaak uit onkunde, hy moet eerder sy mynbouhandves uitsorteer voor hy inmeng by grondonteiening sonder vergoeding

Gwede Mantashe, ANC-voorsitter: Beperk grondbesit van wit boere tot 12000 ha en vat die res sonder vergoeding

Hoekom is van die 195 plase wat die ANC-regime wil onteien dan myne?

Honderde woon eerste openbare vergadering oor onteiening by in Springbok

Gauteng LUK, Jacob Mamabolo: “Grondonteiening sal in Gauteng begin”