Wat is die eintlike doel vir ANC-regime se grondwetlike hersieningsproses. Dalk algehele nasionalsering van grond?

Tydens die naweek se grondkonferensie wat die ANC gehou het, is daar besluit om onteiening sonder vergoeding voor die hof te toets.

Die gevoel is dat artikel 25 van die land se grondwet, inderdaad geleentheid bied vir onteiening sonder vergoeding, en hulle wil dit by wyse van ‘n toetssaak voor die hof lê vir ‘n beslissing.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grondonteiening sonder vergoeding – Onteiening van geld en motors is fopnuus

Dit is “fopnuus” dat daar ook op persoonlike besittings soos motors, geld in bankrekenings en aftreegeld beslag gelê gaan word in die proses van grondonteiening sonder vergoeding, het Vincent Smith, medevoorsitter van die gesamentlike komitee oor grondwethersiening, Vrydag gesê.

Smith het gesê die komitee het bewus geword van ’n Afrikaanse SMS van “vreesaanjaers” wat die ronde doen.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Onteiening van grond sonder vergoeding – Wat hou dit in vir die Afrikaner en Orania?

Hierdie artikel het in die Maart-uitgawe van “Voorgrond” verskyn. Weens die groot belangstelling in die onderwerp word dit ook op die blog geplaas.

Na die onlangse mosie in die parlement oor onteiening sonder vergoeding is die kat behoorlik in die duiwehok. Uit die aard van die saak is die Orania Beweging bekommerd oor die implikasie van die grondwetsverandering oor so ‘n kardinale mensereg soos die reg op eiendom. Dit is een van die pilare van die Westerse samelewing en ook van enige geordende regstaat. Met ‘n heel ander uitgangspunt, naamlik die Afrika-denke van kollektiewe grondbesit wat deur die leier (in hierdie geval die staat) in trust gehou word en dan volgens behoefte toegeken word, net om weer weggeneem te kan word en wat nooit aan jou behoort nie, is dit seker nie vreemd nie dat ANC, EFF en ander swart-nasionalistiese partye so ‘n mosie steun.

Ons weet nog nie presies wat die verandering van artikel 25 van die Suid-Afrikaanse Grondwet, wat on
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regime wil grondgrypprogram versnel

Die Grondwaardeerder–generaal wat deur die ANC regime aangestel is, het klaarblyklik in opdrag van die Zuma bewind begin kyk na die vrugbare grond van Verre Noord-Transvaal en Oos-Transvaal. Betroubare inligting wat aan Die Vryburger oorgedra is, dui daarop dat hy fokus op sowat vyf of ses “uitsoek” plase in Oos-Transvaal en minstens een plaas in […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC regime steel reeds ons boedels, nou steel hulle ons intellektuele eiendom. Wat van inkomste van mandela se “Long Walk…”?

ANC regime steel reeds ons boedels, nou steel hulle ons intellektuele eiendom. Gaan hulle alle inkomste van mandela se “Long Walk to…” ook nou oorneem? Ek het gesels oor plaasveiligheid en selfverdediging en tussen al die nuwe gevalle is dit met groot skok dat ons moes verneem dat een van Impala Radio se omroepsters, Mariette […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!