‘n Bekende Tzaneense boer het die regering bloedneus gegee in die Staat se poging om die eerste plase in die geskiedenis van Suid-Afrika sonder billike vergoeding te onteien. Kort voor die Paasnaweek is kennisgewing van onteiening aan Akkerland Boerdery, eienaars van die plase Lukin en Salaita agter die Soutpansberg, bedien. Die eienaars van Akkerland Boerdery..
Continue reading…