Gewapende wagte ontplooi by Oos-Transvaalse hospitale

Die vroeëre berig oor die verslegting of selfs ineenstorting van die land se gesondheidsektor is verder belig met die aankondiging dat Oos-Transvaal se hospitale en klinieke nou gewapende wagte gaan kry om die veiligheid van personeel en pasiënte te verseker.

Dit volg na ‘n klomp rooftogte by van die fasiliteite.

Die koste verbonde aan die ontplooiing van die wagte is nog nie bereken nie.

Foto: Ter illustrasie

Deur: Die Vryburger
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verkiesing van nuwe ANC premier in Oos-Transvaal eindig op in ‘n skietery

Tydens ‘n streekvergadering van die ANC in Oos-Transvaal het gevegte uitgebreek onder partylede en in ‘n skietery is ‘n oud lid van Umkhonto weSizwe glo deur ‘n ANC jeuglid doodgeskiet.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Paaie in Oos-Transvaal is beroerd – wat anders kan ons verwag van die ANC-regime?

Die Departement van Openbare Werke, Paaie en Vervoer meld dat daar ‘n enorme agterstand is in die instandhouding en opgradering van paaie in die Oos-Transvaal.

Die nommerplaat kenteken vir die provinsie is afgekort MP wat dalk suggereer dat daar M(oe..e)P(otholes) is in die paaie, spot inwoners.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sukkelende Eskom dreig alweer munisipaliteite met kragonderbrekings

Eskom het weer inwoners en besighede gewaarsku dat kragonderbrekings op die kaarte is.

Die Vrystaat, Oos-Transvaal en Sentraal Transvaal is die plekke waar munisipaliteite weereens agterstallig is met hul betalings aan Eskom.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Staat se Nasionale Gesondheidsplan is dalk onhaalbaar

Dertien van Oos-Transvaal se distrikshospitale is in ‘n ernstige krisis weens ‘n tekort aan sleutel mediese en administratiewe personeel. Van die hospitale in die Ehlanzeni area het vakante poste van tot 75%. Dit bevestig die landswye chaos in mediese sorg waar ‘n tekort aan toerusting en personeel dienslewering kniehalter. Intussen probeer die Gautengse LUR vir […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat kan ons sê: ANC wil grondgrypprogram versnel

Die Grondwaardeerder–generaal wat deur die ANC regime aangestel is, het klaarblyklik in opdrag van die Zuma bewind begin kyk na die vrugbare grond van Verre Noord-Transvaal en Oos-Transvaal Betroubare inligting wat aan Die Vryburger oorgedra is, dui daarop dat hy fokus op sowat vyf of ses “uitsoek” plase in Oos-Transvaal en minstens een plaas in […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voormalige Premier van Oos-Transvaal se toekoms lyk maar donker – kan dalk tronk toe

Dit wil voorkom of dit nie net die staatshoof, Jacob Zuma, is wat veg vir ‘n oorlewing buite die tronk na die politiek nie. Die premier in die voormalige Oos-Transvaal, David Mabuza, worstel met dieselfde lot. Daar word beweer dat hy redelik onwettig ontslae raak van sogenaamde fluitjieblasers in die provinsie, wat onwettige handelinge soos […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!