Nog ‘n rassevoorval by skool – onderwyseres verlang na apartheidsjare

Die Parkhill Sekondêre Skool se verrigtinge is onderbreek na leerlinge gekla het oor ‘n kleurling onderwyseres se opmerking dat sy verlang na die apartheidsjare, want dan sal sy alle swart kinders begrawe.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Trump sê hy is nie ’n rassis nie na hy glo na Afrika-lande en Haïti as “sh**hole”-lande verwys het

Pres. Donald Trump van Amerika meen hy is die laaste persoon wat as ’n rassis uitgekryt kan word. Hy het Sondagaand op ’n vraag van ’n verslaggewer in Florida pertinent gesê: “Nee, ek is nie ’n rassis nie. Ek is die mins rassistiese persoon waarmee jy nog ooit ’n onderhoud gevoer het.” Dit was die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!