Die week is dit weer die ou vlag wat geteiken word. Wat dink Orania daarvan?

Elke week word iets nuuts geteiken wat vir die Afrikaner kosbaar is. Taal, volkslied, monumente, onderwys, godsdiens, natuurlik nou veral grond, noem maar op. Dit is soos ʼn permanente aanslag met pyle uit alle rigtings.

Tans is dit weer die ou vlag wat geteiken word. Soos gewoonlik skep die regering die klimaat deur uitsprake dat die ou vlag onwettig verklaar moet word, en daarna tree “nuttige idiote”, ook uit Afrikanergeledere, op grondvlak op en vat die saak verder.

Een voorbeeld is ʼn beroepstudent in Stellenbosch, wat homself ʼn aktivis noem (ʼn mooi beskrywing vir iemand wat nog nooit ʼn ordentlike werk gedoen het nie) en “debat” wil ontketen deur mense aan te moedig om oor die ou vlag, met name daarop geskryf van Afrikaners wat volgens die “aktivis” met die ou Suid-Afrika verbind word, te loop as teken van afkeur. Die aksie is bedoel as provokasie, nes die verf en brand van standbeelde, en bring natuurlik dadelik die vraag na vore hoe
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Swart Maandag-veldtog is gekaap deur fopnuus

Marie-Louise Antoni skryf oor die gewetenlose metodes wat deur Suid-Afrika se ras-ultragroep gebruik is om die land se rassediskoers te verdraai. Ná die brutale moord op ʼn Wes-Kaapse boer, Joubert Conradie van Klapmuts, het ʼn hartroerende videoboodskap van sy vriend Chris Loubser soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei. Loubser, duidelik ontsteld, het op die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

“Swart maandag” is skielik nou die ontwaking van “white right”

Soos verwag het die linkse media weer onmiddelik na die pen gegryp om die protes teen plaasmoorde te etiketteer. “Swart maandag” is skielik nou die ontwaking van “white right”. Volgens Ranjeni Munusamy van die Sunday Times was die protes net ‘n dekmantel vir diegene wat die “ou vlag” bewaar en hul kinders Die Stem laat […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!