E-Tol stelsel ‘n mislukking – soos vele ander ANC projekte

Soos vele ander projekte van die ANC-regering het die e-tol stelsel ook klaaglik misluk.

Die premier van Sentraal Transvaal, David Makhura, het erken dat die stelsel gedoem is en dat dit ‘n las plaas op die inwoners van die gebied. Hy wil nou met Ramaphosa gesels oor ‘n alternatiewe plan waardeur befondsing verkry kan word vir die onderhoud en uitbreiding van paaie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sanral en SAPD dreig padgebruikers met massa-sms’e om agterstallige etol-gelde te betaal

ʼn Uiters onsensitiewe veldtog word tans gevoer deur klaarblyklik Sanral en die SAPD waarin padgebruikers met massa-sms’e gedreig word om agterstallige etol-gelde te betaal, asook dat daar strafregtelik teen hulle opgetree gaan word indien ʼn sekere polisiebeampte nie gekontak word nie, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Die sms wat glo van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!