Wetstoepassers self dikwels aan die anderkant van die gereg

Twee polisiebeamptes is in Hartswater in hegtenis geneem nadat hul by stropers aangesluit het tydens die onrus daar. Selfone is in hul besit gevind wat klaarblyklik tydens die protesoptrede gesteel is vanuit winkels.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Korrupsie by toetssentrums neem toe – nog ses vas oor beweerde bedrog en korrupsie

Ses mense is in hegtenis geneem by ʼn voertuigtoetssentrum op Donderdag in Mamelodi in die ooste van Pretoria. Woordvoerder van die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC), Simon Zwane het gesê die inhegtenisneming van die ses verdagtes, drie vroue en drie mans, hou verband met beweerde bedrog en korrupsie. Zwane sê “Hulle is vasgetrek toe lede van die RTMC […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!