Met die ANC se loodsing van hul verkiesings manifes is daar gepleit dat Tesourie moet kyk of pensioen fondse nie gebruik kan word om die bankrot entiteite te help nie. Intussen het Mark Barnes die Hoof Beampte van die Poskantoor die voortel gesteun en gesê dat dit ‘n groot skuif sal wees vir die land…
Continue reading…