Sukkelende SABC wat reeds jare afhanklik is van staatshulp het personeel in ’n reuse verleentheid gedompel deur nie hul salarisse te betaal

Netcare beoog om meer as 500 personeel af te lê in poging om uitgawes te beperk weens swak ekonomiese toestande in SA – Baie gesinne gaan nog geraak word weens die ANC-regime se nalatigheid om land effektief te bestuur

Eskom kondig afleggings aan, maar kenners meen die besparing sal slegs ’n druppel uit die see wees

Onbevoegde personeel beman deesdae Speurder kantore in Tulbagh

Durbanse Universiteit van Tegnologie voortaan dalk gesluit