Dit is absurd! – BLF verwelkom brand op Rupert familieplaas

GEPLAAS OP 7 FEBRUARIE 2018 DEUR BLACK FIRST LAND FIRST ORGANISASIE – Ons is opgewonde oor die feit dat ’n brand in sommige dele van ’n plaas, wat onwettig beset word deur die Rupert familie, uitgebreek het. Black First Land First glo dat die vuur die vergelding van ons swart God is. Die vuur is gereg en geregtigheid en verwelkom.

In Mei 2017 het BLF die blankes tot en met Desember daardie jaar kans gegee om as blankes te ontmoet en besluit om ons land terug te keer. Maar soos die koppige en arrogante farao’s van die Bybel, het die blankes gereageer met ’n gelag. Ons het aan ons swart gode gebid om ons krag, eenheid te gee en diegene wat ons land gesteel het, te straf. Ons het gebid vir droogte en ons het gebid vir die vuur op die diewe.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Aanstelling van SAPD offisiere in spervuur

Die hoof van die bestuur, misdaad en regsafdeling van die Instituut van Sekekerheid Studies (ISS) het in ‘n persverklaring bevestig wat Die Vryburger menige kere aangeraak het nl, dat leiers in die SAPD aangestel word ten spyte van hul onvermoë om hul werk te verrig. Gareth Newman van die ISS sê dat ‘n polisiekommissaris nie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!