Ramaphosa se belofte oor plaasuitsettings: SAHRC wil antwoorde hê

Die SA Menseregtekommissie (SAHRC) is om president Cyril Ramaphosa te vra om ‘n belofte in 2014 te hou om plaasuitsettings te stop totdat mense waardige behuising kan kry.

Kommissaris Chris Nissen het verlede maand ‘n indaba oor plaasuitsettings in Wellington vertel. Na die De Doorns-staking in 2012 het Ramaphosa, wat destyds adjunkpresident was, ‘n moratorium op plaasuitsettings gevra.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog dreigemente aan ons Boere, die keer van Vavi af

Zwelinzima Vavi, wat uitgeskop is as grootbaas van Cosatu en toe sy eie vakbond, Saftu, gestig het, het gedreig om boere een vir een uit te haal. Vavi wil veral plaaswerkers vir sy vakbond werk, en dan die boere se lewe versuur. Sonder dat hy een enkele voorval kon aandui, beweer hy dat plaaswerkers deur […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasterroriste kry die wind van voor by ‘n plaas.

Alhoewel die 72-jarige mnr. Hennie Gerber van die Sundra omgewing self gewond is tydens ‘n plaasaanval, het hy waarskynlik ‘n paar goeie skote ingekry op sy aanvallers. Hy is deur vyf terroriste aangeval, wat eers sy plaaswerkers oorrompel het en dié saamgeneem het na die boer se woning. Die plaaswerker het egter alarm gemaak. Twee […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!