ANC-ondersteuners se ontnugtering oor die party se leë beloftes stuur af op ’n onsekere toekoms vir Suid-Afrikaners, sê Roland Henwood, ’n politieke ontleder verbonde aan die Universiteit van Pretoria (UP). “Die politieke stelsel word tot die uiterste getoets en die vraag is hoe lank dit sal neem voordat alles uitmekaarval.” Hy is een van drie..
Continue reading…