Premier van Noordwes teer nog steeds op belastingbetalers se geld na bedanking en skorsing

Supra Mahulamphelo het bedank as premier van Noordwes na beskuldigings van korrupsie en wanadministrasie maar hy bly volgens die ANC aan as lid van die provinsiale wetgewer en sal steeds salaris ontvang.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gaan van Wes-Transvaal nou ‘onder bewind staan van ‘n kommunistiese premier?

Cyril Ramaphosa se ondersteuners het met voorstelle gekom vir ‘n nuwe premier in Noordwes nadat die ANC se ringkoppe die drie genomineerde kandidate afgekeur het.

Madoda Sambatha, die SAKP se provinsiale sekretaris, is die huidige voorloper met Philemon Mapulane en Mmoloki Cwaile as ander kandidate.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verkiesing van nuwe ANC premier in Oos-Transvaal eindig op in ‘n skietery

Tydens ‘n streekvergadering van die ANC in Oos-Transvaal het gevegte uitgebreek onder partylede en in ‘n skietery is ‘n oud lid van Umkhonto weSizwe glo deur ‘n ANC jeuglid doodgeskiet.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Premier van Noordwes het uiteindelik besluit om sy goedjies te vat en te loop

In sy laaste begrotingstoespraak het Supra Mahumapelo vertel hoe sy kantoor ondersoek ingestel het na onreëlmatige uitgawes en die instelling van maatreëls om herhaling van sulke optrede te voorkom.

Hy het hom verbind tot hoë vlakke van etiese gedrag en doeltreffende bestuur. Alle uitstaande dissiplinêre sake moet teen die einde van 2018 voltooi wees.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Noordwes provinsie in puin, nogtans klou Supra Mahumapelo aan sy amp

Terwyl die Noordwes provinsie aan die brand is omdat inwoners wil het dat die premier, Supra Mahumapelo, moet vertrek, klou hy aan die mag op ‘n soortgelyke wyse waarop Jacob Zuma aan sy mag geklou het, voordat hy uiteindelik verwyder is.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ons het genoeg van Supra gehad, sê stakende gesondheidswerkers

MAHIKENG – Noordwes-premier Supra Mahumapelo moet gaan, het staatsamptenare van die provinsiale departement van gesondheid Dinsdag gesê.

Honderde Nasionale Onderwys-, Gesondheids- en Verwante Werkersunie (Nehawu), die Demokratiese Verplegingsorganisasie van SA (Denosa) en die Gesondheids- en Ander Dienste Personeelvereniging van SA (Hospersa) het die provinsiale wetgewer opgeroep om te eis dat Mahumapelo uit sy posisie as premier binne 14 dae.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Lesotho se Eerste Minister ook betrek by Guptas

Dit lyk asof die Gupta tentakels oor die landsgrense heen strek met die aankondiging dat Lesotho se anti-korrupsie afdeling besig is met ‘n ondersoek na die land se premier, Thomas Thabane, en die handelinge rondom mynregte en die gebroeders Gupta.

Dit gaan klaarblyklik oor die Mothae Diamond myn en die mynregte aldaar in 2015.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Donker wolke hang oor Limpopo se finansies weens wanbestuur

Limpopo se departement van gesondheid is bankrot en het skuld van R1,7 miljard.

Dit gaan nie veel beter in die departement van onderwys in die provinsie nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Noordwes premier word as as ‘Mamparra van die Jaar’ aangewys deur DA

Die DA in Noordwes het die premier, Supra Mahumapelo, Maandag as die “Mamparra van die Jaar” aangewys. Die party meen hy en byna sy hele kabinet moet bedank omdat hulle almal vanjaar druiprapporte huis toe neem weens die benarde toestand van die geld- en bestuursake van byna alle regeringsdepartemente en munisipaliteite in dié provinsie. Die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voormalige Premier van Oos-Transvaal se toekoms lyk maar donker – kan dalk tronk toe

Dit wil voorkom of dit nie net die staatshoof, Jacob Zuma, is wat veg vir ‘n oorlewing buite die tronk na die politiek nie. Die premier in die voormalige Oos-Transvaal, David Mabuza, worstel met dieselfde lot. Daar word beweer dat hy redelik onwettig ontslae raak van sogenaamde fluitjieblasers in die provinsie, wat onwettige handelinge soos […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!