Zuma dalk tog uit?

‘n Parlementêre subkomitee gaan die week vergader om prosedures op te stel om dele van die parlementêre reëls te verander om ‘n president te verwyder. Die voorstel sal dan ter tafel gelê word in die parlement vir bespreking. Dit volg nadat die konstitusionele hof die parlement ses maande tyd gegun het om meganismes in plek […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Swart Besigheidsraad skors president hangende ‘n ondersoek na ‘n “vermiste” R5 miljoen betaling

Die Swart Besigheidsraad (SBR) oftewel Black Bussiness Council, het hul president, Danisa Baloyi, geskors hangende ‘n ondersoek na ‘n “vermiste” R5 miljoen betaling. Volgens bronne het Baloyi die betaling van die bedrag vanaf Airports Company gefasiliteer, en die geld was geoormerk om BBC se transformasie bekendstellingsprogram te befonds. Daar word beweer dat prima facie bewyse […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SA Kommunistiese Party raak nou regtig gatvol vir Zuma

Die SA Kommunistiese Party (SAKP) het ‘n beroep op die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se hoof, Shaun Abrahams, en sy departement gedoen om Zuma aan te kla op die meer as 700 klagtes van bedrog. Hulle het verder ‘n beroep op die ANC gedoen om Zuma af te dank. Volgens die SAKP het Zuma se erkenning […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!